Bride Laura

Liewe Luhanie, weereens baie dankie dat jy my make-up vir my troue gedoen het.

Dit was so lekker om die hele dag komplimente te kry oor hoe mooi ek lyk en ‘n groot deel daarvan is te danke aan jou.

Jy het my so gemaklik en rustig laat voel, en my groot dag net ‘n bietjie ekstra awesome gemaak.