Bride Cilla

Luhanie jy is freaking amazing en sal jou aanbeveel vir elke liewe mens wat makeup wil laat doen. Sal jou definitief weer kontak! Mag jy jare se sukses he! Dankie vir die mooimaak van my, my ma, skoonma en bridesmaid.